Jump to Content

Skep en publiseer jou eie Straataansig-prente

Dit was nog nooit makliker om buurte, brandpunte en plaaslike besighede vas te vang nie. Kies eenvoudig jou kamera, kry jou 360-video's en laai dit na Straataansig Studio op.

google-street-view-publish-street-view-studio-thumbnail-1.webp

Kyk die fliek

contribute-hero-line-image
  • Wys jou buurt, jou kulturele erfenis en plaaslike besighede aan ’n wêreldgehoor.

  • Help stede om hul padverkeer te monitor, skade aan infrastruktuur te bepaal, instandhoudingwerk te optimeer en met herwinningspogings te help.

  • Verbeter toeriste se ervaring deur loopweë en toegangspunte te karteer.

Net 3 stappe om jou 360-prente wêreldwyd te publiseer

Raadpleeg asseblief ons Maps-beleid vir inhoud wat deur gebruikers bygedra word vir beleide wat verband hou met Straataansig-prente wat deur gebruikers bygedra is.

Maak gereed

Gebruik Straataansig se versoenbare kamera om strate, staproetes, toeristegebiede en besighede vas te vang. As jou straat nie in Google Maps bestaan nie, kan jy na ander maniere kyk om data te bestuur. Raadpleeg ons Google Maps Inhoudvennote -bladsy.

*Note that Google does not certify any operational or mechanical functions.

Any specific technical or logistical issues should be addressed directly with the supplier.

Neem jou kamera saam as jy bestuur, ry of stap

google-street-view-contribute-collecting-image-bike

Skep jou 360-prente terwyl jy onderweg is en hou jou hande op die stuurwiel. Gebruik ’n voertuig of ’n helmmontering wanneer jy jou straat karteer, of monteer jou kamera met ’n minidriepoot of -eenpoot as jy prente binnenshuis skep.

Publiseer jou prente

Bestuur en jou laai jou 360-prente op met Straataansig Studio .

Straataansig Studio
Sagteware vir virtuele toer

Straataansig Studio

Straataansig Studio Maps

Kyk die fliek

Link to Youtube Video (visible only when JS is disabled)

Optimeer jou tyd

Laai veelvuldige lêers op een slag op en voorbeskou jou prente voordat die oplaai voltooi is. Kyk na statistieke van jou 360-prente en beplan die roetes wat jy in die toekoms wil vasvang met gemak.

Sagteware vir virtuele toer

Word geïnspireer

Vind uit hoe openbare instellings en toerisme-organisasies Straataansig gebruik om hul bestemming se sigbaarheid wêreldwyd te verbeter.

As jou straat nie in Google Maps bestaan nie, kan jy na ander maniere kyk om data te bestuur of by te dra. Raadpleeg ons Google Maps Inhoudvennote-bladsy.