Jump to Content

Armenië

Luister na Joe Hacobian, een van die stigters van die niewinsorganisasie Armenia360. Joe het in Londen by 2019 se Straataansig-konferensie gepraat oor sy span se reis om die antieke wêreld van sy voorgeslagte te karteer. Dit is ’n storie oor hoe enigiemand bemagtig kan word om die plekke wat vir hulle saak maak met Straataansig te karteer.

Google Straataansig: Oorkom struikelblokke tydens die kartering van Armenië

Watch the film

Link to Youtube Video (visible only when JS is disabled)