Jump to Content

Zanzibar

Kyk hoe die fotograafgroep “World Travel in 360” gesels oor Projek Zanzibar – hul gesamentlike inisiatief met die regering van Tanzanië om Zanzibar te karteer. Federico Debetto, Nickolay Omelchenko en Chris du Plessis het na Tanzanië gereis om die aanvoorwerk te doen vir die kartering van die eilandgroep, om plaaslike inwoners oor Straataansig-fotografie in te lig, en om ’n volhoubare model te ontwikkel sodat die gemeenskap op hul eie met die projek kan voortgaan.

Google Straataansig: Doen die voorbereidingswerk om Zanzibar te karteer

Watch the film

Link to Youtube Video (visible only when JS is disabled)