Jump to Content

Zimbabwe

Kyk hoe Tawanda Kanhema sy storie vertel oor die kartering van Zimbabwe met Straataansig. Tawanda het teruggegaan na sy land van herkoms, Zimbabwe, met die doel om Straataansig-prente van Harare, die hoofstad, en die Victoriawaterval, ’n internasionale toeristebestemming, op Google Maps te plaas. Hy het onlangs sy projek uitgebrei om ook ander belangrike plekke in Zimbabwe in te sluit.

Google Straataansig: ’n Professionele fotograaf verbind Zimbabwe met die wêreld

Watch the film

Link to Youtube Video (visible only when JS is disabled)