Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.
"beskerm Google en ons gebruikers"
Voorbeelde
As jy byvoorbeeld oor ongemagtigde toegang tot jou e-pos besorg is, wys "Laaste rekeningaktiwiteit" in Gmail vir jou inligting oor onlangse aktiwiteit in jou e-pos, soos die IP-adresse wat toegang tot jou pos verkry het, die geassosieerde ligging, asook die tyd en datum. Hierdie inligting kan jou help om uit te vind as en wanneer iemand sonder jou wete by jou e-pos ingegaan het. Kom meer te wete.