Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"relevanter soekresultate"

Voorbeelde

  • Ons kan soektogte byvoorbeeld vir jou relevanter en interessanter maak deur foto's, plasings en meer van jou en jou vriende af in te sluit. Wanneer jy by Google+ aangemeld het, sal jy gepasmaakte resultate en profiele vind van mense wat jy ken of volg, en mense wat jou ken of volg, kan dalk jou plasings en profiel in hul resultate sien. Jy kan jou profielinstellings enige tyd verander as jy nie wil hê dat Google en ander soekenjins jou profiel indekseer nie. Kom meer te wete.
  • Wanneer jy by jou Google-rekening aangemeld het en Webgeskiedenis geaktiveer het, kan jy relevanter soekresultate gegrond op jou Webgeskiedenis kry. Webgeskiedenis sluit jou soektogte en ander webaktiwiteit in. Jou soekresultate kan dalk ook gepasmaak word deur soekaktiwiteit van jou rekenaar af te gebruik, selfs al is jy nie aangemeld nie. Kom meer te wete.
Google-programme
Hoofkieslys