Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"samel inligting in"

Voorbeelde

  • Dit sluit inligting in soos jou gebruikdata en -voorkeure, Gmail-boodskappe, G+-profiel, foto's, video's, blaaigeskiedenis, kaartsoektogte, dokumente of ander inhoud wat Google huisves. Ons outomatiese stelsels analiseer hierdie inligting wanneer dit gestuur en ontvang word en wanneer dit geberg word.
  • Dit kan enige inhoud insluit wanneer dit deur ons stelsels vloei. Ons kan byvoorbeeld dalk inligting in jou Gmail-inkassie gebruik om aan jou vlugkennisgewings en inboekopsies te voorsien, inligting in jou Google+-profiel om jou te help om per e-pos met jou kringe in aanraking te kom, en inligting in jou webgeskiedeniswebkoekies om vir jou relevanter soekresultate te gee.
Google-programme
Hoofkieslys