Vir jou toestelle en items • Bekyk jou foon, tablet, oorfone en ander bykomstighede op ’n kaart – selfs wanneer dit vanlyn is. • Speel ’n klank om jou verlore toestel op te spoor indien dit in die omtrek is. • As jy ’n toestel verloor het, kan jy dit oor ’n afstand beveilig of uitvee. Jy kan ook ’n gepasmaakte boodskap byvoeg om op die sluitskerm te wys ingeval iemand jou toestel opspoor. • Vind jou toestelle en items op jou selfoon en gesteunde Wear OS-toestelle. • Alle liggingdata in die Vindpunt-netwerk is geënkripteer. Selfs Google kan nie hierdie liggingdata sien nie.
Vir liggingdeling • Deel jou regstreekse ligging om ’n ontmoeting met ’n vriend te koördineer of om by jou gesin seker te maak dat hulle veilig tuisgekom het.
Opgedateer op
09 Mrt. 2026
Nutsdinge
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
NAMA:JUMAIN BERADA DI indonesia Provinsi Sulawesi Tenggara Kota Kendari:
10 mense meen hierdie resensie is nuttig
Wat's nuut
Ons het ’n kwessie opgelos waar Presiese Opsporing nie reg gewerk het op sekere Android-toestelle nie.
Benewens die opspoor van verlore toestelle en items, kan jy nou in kontak bly met die mense wat vir jou belangrik is. Jy kan jou regstreekse ligging deel om ’n ontmoeting met ’n vriend te koördineer of seker te maak dat ’n gesinslid veilig by die huis gekom het – alles in een app.